Refine Search

Narrow down listings quickly using simple filters.

Gypsey Rhapsody

Gypsey Rhapsody
Sold by: Freek Fourie
Submitted on: 2026-07-04
Location:
Price: R160 000.00
Link copied to clipboard

Karavaan te koop – Prys R 160 000.00 (Prys nie Onderhandelbaar nie) met padvaardiheid sertifikaat.

Gypsey Rhapsody 2009 – Tarra – 1070 kg

Datum van eerste registrasie – 2009 – 06 – 10 – Eertse eienaars

Registrasie nommer – YHN824GP – VIN  Nommer – AAJGF07LP8J266348

Besigtigings adres:

Brenva Crescent 4, Midstream Hill, Midstream.

Dis tussen Centurion en Midrand.

Kontak bedsonderhede : Cell 0828035334

Huis 0126643049

Standaard toerusting soos gekoop:

Handboeke

Toilet – THETFORD CASSETTE

Dubbel deur Yskas / vrieskas elektries – Bauer

Mikrogolf – DEFY

Dubbel bed – pakplek onder bed

Voorste bed – enkel of driekwart.

Breekware 6 – Borde, pap bakkies, koppies kassie bo stoof

Eetgery 6 – Messe, vurke en lepels in toesluit laai

Gas stoof – DEFY – twee plaat met gasbottel in neuskas– Kassie onder stoof met 2 deure

Klere kas – rakke

Hangkas – enkel rak bo

Kruideniers kas met rakke.

Twee wasbakke met 12V pomp in neuskas

Brandblusser – vervang 05/02/2022

Lang 220V krag toevoer kabel met plug vir karavaan

Bande – DUNLOP SP ENDURA steel belt radial 8 ply. Loopvlak 9mm. Bande is al vervang.

Veranderings aan karavaan – permanent.

Spaarwiel – onder karavaan. Nog nooit gebruik nie.

Twee 12V EWIKS movers met tou vir hand Beheer. Battery (Deep Cycle) en battery laaier. EWIKS Movers Beheer stelsel.

Neus beskermings “cover”

Lugreeling TCL Split Unit. Kompressor eenheid in neuskas en koudmaak eenheid bo dubbelbed met remote beheer.

Led lig in toilet en neuskas met skakelaars.

“Canopy” verander soos die tent sonder sykante met pale en Koppelings reg rondom bo. Pas vas aan die karavaan.

Lig in tent (Buite karavaan) twee 18Watt LED gloeilampe

Los goed wat ingesluit is by die prys van die karavaan.

1 – Onder die voorste bed

Stel “taps” vir die neuswiel se arm vasdraai arm

12V Ring elektriese lugdruk pomp vir die wiele pomp met druk meter

Hand Ghries pomp vir die hak se ghriesnippels

Wasgoed lyn wat langs die karavaan inskuiwe

Storm toue met twee penne

Twee stelle spieels vir voertuig

3 Ton Hidroliese hand domkrag

2 – Kruideniers kas.

Los plastiese bakkies.

5 Liter waterbottel met kraan

3 –  Kassie bo tafel

220V LED braailig

Spaar 220V gloeilamp vir binne karavaan

Spaar yskas slot

Kampeer “Blou plug” wat in parke pas na huis 3 punt plug – Vir karavaan se toevoer tou.

4 – by DB kas

12V DC nood LED lig – kan dit Koppel op die movers se 12 V battery.

Spaar sekerings vir “mover” 12 V DC

Spaar toevoer plug na DB

5 – Tent penne kas

Spaar onderdele vir tent en canopy pale – plastiese koppelings

6 – Onder wasbak

220V waaier en verwarmer

7 – Onder die yskas

Nuwe stel spaar wiel laers en olie seel

Spaar wiel laer olie seel

Spaar wiel laer ghries. – Castrol hoe temperatuur.

Los Goed:

Bubbel bed winters paslaken, Duvet met 4 kussing en kussing slope +n ekstra laken

Bubbel bed somers paslaken, Duvet + twee ekstra lakens

Tafel doeke  om oor die opvou tafels en kruideniers kassies te pas.

Trapesium Straitliner – rooi een met plaat wat op voertuig se hak pas.

220V Buite “gogga” vanger met lig

Besem

3 Poot yster pot in plastiese houer No 2 Falkirk

Skadu net stukke vir vuilgoed keer as jy tent opslaan – 3 stukke

Windskern met pale – groen een

220V Elektriese stofsuier – Electrolux

Elektriese brood rooster

Silver seil wat oor die tent pas

Buite skottelgoed wasbak (2) met afdroog rak – aluminium – Campmaster – in kanton boks

2 x Opvou aluminium tafels – Campmaster- in swart material sakke

2 x Opvoubare Materiaal kruideniers kaste – Camp master – in kakie material sakke

Aluminium opvoubare wasgoed lyn vir buite met voetstuk met 3 voete en penne in material sak.

Onderdele oues:

Wiel se rem Drom

Afdraai voet

Handrem handvatsel

Bande druk stelsel, baie lanklaas gebruik

 

Contact the seller

Send a direct enquiry - the seller will reply to your email.

    Subscribe to newsletter - get CaravanSA news delivered to your inbox
    Private listings are posted by individual sellers. Please verify all details before proceeding with any transaction.