Kampuitsig – Northern Cape

Kampuitsig – Northern Cape
Link copied to clipboard

‘n Heerlike wegbreek van die besige stadslewe, by die Vanderkloofdam.

Aktiwiteite en besienswaardighede sluit in:

Voëlkyk met ‘n uiters ervare voëlkenner
Dam toere vir groepe*
Rolfontein Natuur reservaat, met ‘n verskeidenheid van Suid-Afrikaanse wild vir besigtiging.
Visvang | Boot ritte
Besoek die dorp Orania.

Akkommodasie bestaan uit 4 gerieflike kampeer plekke met geriewe.

Klein en eksklusief
Troeteldiere baie welkom
Rustige omgewing en kampeerplek is omhein en kan gesluit word snags
“Visvang Meca” met bote te huur vir visvang

    Make an Enquiry or Booking

    Don’t hesitate! Connect with this resort by sending an enquiry below.