Subscribe
Register | Log in

Sunset Mountain Caravan Park

471
VIEWS

SUNSET MOUNTAIN is an exclusive small caravan park situated at the foot of our mountain with 6 lovely shaded stands. We have an array of birdlife and the most breathtaking sunsets. Sunset Mountain is situated 8km East of Bela Bela and close to recreational activities and other entertainment. Our camp sites provide the feeling of total peace, tranquillity and privacy.

SUNSET MOUNTAIN is ‘n eksklusiewe klein woonwapark met 6 boomryke staanplekke aan die voet van ons berg. Ons het ‘n ryk voëllewe en die mees asemrowende sonsondergange. Sunset Mountain is 8km Oos van Bela Bela geleë en na aan vele besienswaardighede. Die staanplekke het ‘n totale gevoel van rustigheid en privaatheid.

Every camp site provides our guests with:

Their own unique private bathroom inside a dome tent. Each bathroom consists of a bath, basin and toilet. The exquisite open air shower is a complete outdoor experience by itself in the bushveld.

A private braai area surrounded by shady trees.

Electricity outlet.
A Gas Water heater.

Elke staanplek voorsien ons kuiergaste met hul eie:
Unieke privaat badkamer in ‘n koepeltent. In elk is daar ‘n bad, wasbak en spoeltoilet. Die lieflike groot buitestort, wat deur 2 staanplekke gedeel word, is ‘n ondervinding op sy eie.
Tussen koeltebome is daar ruim kuierplek om elke braai.
Kragpunt.
Gas waterverwarmers.

Waar is Sunset Mountain Caravan Park

-24.843890, 28.357909

Van Gauteng vat die N1 Noord na Polokwane.
Links by die Bela Bela (Warmbad) afrit.
In Bela Bela draai regs by die T-aansluiting.
Gaan oor die brug en draai regs by eerste verkeerslig (Engen, Total, Wimpy, Nando’s).
Gaan oor 4 stopstrate uit die dorp uit Modimolle (Nylstroom) se kant toe op die R101.
Draai regs op die Eersbewoond pad (Reg oorkant Klein Kariba se ingang). Ongeveer 7 km uit Bela Bela.
Ry 2.2km op die Eersbewoondpad en sien die Sunset Mountain borde aan jou linkerkant.

Make an Enquiry





Subscribe to Newsletter:

Post your comment

© Caravan & Outdoor Life Magazine 2020

Free news, reviews, travel features and more… everything you need to know from the Caravan and outdoor industry.

preloader