Subscribe

Show Ad

If you would like to view the full number or contact this seller please register and sign in. If you already have a account and wish to log in, click here. If you would like to register click here.

2014 JURGENS PENTA - hier is hy, jou soektog is verby!

Seller
0832XXXXXX
Warmbaths, Limpopo
R 210,000
Click to Contact Seller
theuns

Read description

Silwerskoon en netjies. Lugversorging en verskuiwers (caravan movers) vul die volledige standaardtoerusting aan wat ‘n nuwe battery en ‘n nuwe 3.6 x 6 meter grondseil insluit. ‘n 220V geyser is standaard, sowel as die kraan en wasbak buite. Die wa is in Februarie volledig gediens (wiellaers en skokbreker in haak vervang) en nate geseël. In hierdie toestand en met ekstra toerusting bied hierdie woonwa baie goeie waarde vir jou geld. Haak hom en geniet hom! Bel my gerus by 0832739386 vir verdere navrae.
This Ad has been viewed 253 times.
Caravan Movers

Caravan Movers

Price: R 20,000 More Details
gravel road caravan

gravel road caravan

Price: R 250,000 More Details