Subscribe
Register | Log in

#2010 #Jurgens XT 75 Offroad Boswa Te Koop / Camping Trailer for Sale - Rus

If you would like to view the full number or contact this seller please register and sign in. If you already have a account and wish to log in, click here. If you would like to register click here.

#2010 #Jurgens XT 75 Offroad Boswa Te Koop / Camping Trailer for Sale - Rus

Seller
0655XXXXXX
R69900
Click to Contact Seller
$bp_username
  • Thumbnail for the listing's main image

Read description

#2010 Jurgens XT 75 Boswa
Rustenburg
R69 900

Meer fotos beskikbaar. Wa en tent in baie mooi kondisie! Hierdie offroad wa sal jou te vat tot waar die aksie is. Ongelooflike sterk, stewige en praktiese wa wat ontwerp is om jou kamp ervaring te vergemaklik. Perfek vir daardie avontuurlistige kampers wat tussen klippe, berge en dale wil ry!

* Kombuis ingerig vir 4 mense
* Yskas vrieskas ingesluit
* Jerry kanne
* Battery
* Gasstoof

Whatsapp Eddie 065 537 0209. Stuur asb ń Whatsapp boodskap of voice note met jou versoek of ń screenshot waarin jy belangstel. Ek help jou graag!

This Ad has been viewed 1 time.