Subscribe
Register | Log in

2013 #Dethleffs Karavaan te Koop / Caravan for Sale – Delmas – Uitstekende

If you would like to view the full number or contact this seller please register and sign in. If you already have a account and wish to log in, click here. If you would like to register click here.

2013 #Dethleffs Karavaan te Koop / Caravan for Sale – Delmas – Uitstekende

Seller
0655XXXXXX
R350000
Click to Contact Seller
$bp_username
  • Thumbnail for the listing's main image

Read description

#2013 Dethleffs
Delmas
R350 000

Die Dethleffs is ingevoer vanaf Duitsland. Haak en kamp in luuksheid. Net ‘n paar keer gebruik. Limited Edition, slegs 82 vervaardig in Duitsland. 1 van 7 in Suid-Afrika. Kostes is meer as. Kostes meer as R700 000 om in te voer, koopprys uitgesluit.

- Enkel-as aluminium chassis – makliker en ligter om te sleep
- Gerieflike oopplan kombuis
- Badkamer met stort en 28liter toilet
- Geyser
- Groot yskas en mikrogolf
- 2 x King size beddens
- TV
- Sifdeur en muskiet siwwe
- Blinders en gordyne
- Neuskombers
- Spaarwiel
- Awning splinternuut – nog nooit gebruik nie
- Lisensie op datum

Whatsapp Eddie & Janine 063 920 3071. Stuur asb ń Whatsapp boodskap of voice note met jou versoek of ń screenshot waarin jy belangstel. Ek help jou graag!

This Ad has been viewed 14 times.