Subscribe
Register | Log in

Toer Suid Afrika

  • Peet Buitendag
    Peet Buitendag
    Peet Buitendag on

    More more.

    Ek is nuut op die groep.

    Wie het al hulle huis toe gesluit en vir n jaar net die pad gevat en die hele SA/Namibia/Botswana verken?

    Deel asb die stories, roetes, voordele en nadele van so lank op die pad.

    Wat sal die beste wees (2 persone met n D/K bakkie) klein karavaan of n goed ingerigte sleepwa met n tent/tente?

    Woonagtig in die W/C.

    Beplan om dit dalk volgende jaar te doen.

    Gert Kalis
    Gert Kalis
    Gert Kalis on

    Peet my reponse wil nie deur trek nie. Het jy n epos adres?

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.