Hi, is daar enige persoon wat onlangs / na lockdown, by Stywelyne gekamp het. Dit is die enigste plek waar ons vir ‘n week ‘n staanplek kon kry, maar ek sien nerens enige reviews nie.
Ons staan tans by Strandfontein en die uitsig is prentjie mooi. Eie ablusies is ‘n wenner, maar ek kon nie langer staanplek kry voor ons skuif na Yzerfontein.
Sal waardeer as iemand advies kan gee oor die oord want alles is vol met die 50% besetting.