Will graag navra doen oor die Hyundai H1 as sleep voertuig. Die agterst suspensie, het dit ‘n upgrade nodig. En tweedens die “tow ball” is baie laag vir ‘n 4×4 boswa. wat is die oplossing?

Manie van Berkel
Manie van Berkel
on 6th Jun 2022 at 11:58 am