Subscribe
Register | Log in

Gas en/of elektriese geyser vir karavaan?

Return to: Caravans, Motorhomes & Trailers

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.

  • Profile Photo
    Izak FickParticipant

    Ek het tans ‘n Attwood gas geyser in wat ek wil of moet vervang. Waar kan ek ‘n geyser kry en by wie? My sel nommer is 0836753142

  • Profile Photo
    Caravan 24
    Caravan 24 on

    Hi Izak,

    het jy reg gekom?

    Which area/town and province are you situated in?

    have you tried looking in their product directory?

    https://www.caravansa.co.za/product-category/accessories/

     

    Profile Photo
    chris golden
    chris golden on

    Hallo as jy nie reggekom het nie doen jouself n baie groot guns en kyk Carte Blanche wat op 14/06/20 op TV was. Dit is scary en n mens moet n bietjie versigtig wees waar ookal mens kamp en jou oe oophou, asook nooit n DIY poging aanwend wanneer mens met gas geysers of selfs net met gas werk nie. Onskuldige mense is dood in vakansie stort geriewe en die stories kom nou eers uit.
    Groete
    Veilig bly

    Profile Photo
    Thomas Theron
    Thomas Theron on

    Kontak Alister by Hansen Waterheaters op 011 791 1681
    Groete
    Nollie

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.

Viewing 3 replies - 1 through 3 (of 3 total)

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.

preloader