Subscribe

Caravan wood rot repair .

Return to: Caravans, Motorhomes & Trailers

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.

  • Profile Photo
    wayne
    Member

    Hi
    I am busy cutting out wood rot on a 1986 Caravette 6 . I want to know with what adhesive does one use to install a new piece of 22× 22mm square frame wood to the outer skin of a pannel that has wood rot .

  • Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Fotos vat lank om te laai….
    Bitter baie man ure hier ingegaan. ek en die Seuns se projek en nog nie klaar nie, daar noet nog 2 x uitgly laai na buite in die tent in kom en die kos kas met werks blad moet ook nog gedoen word. ek werk soos ek befonsing het, met 3 x kinders op Univ is die karavaan die laaste op die tafel as geld uitgedeel word. Totaal waar ek nou staan is R50 000 met die koop van die karavaan ingesluit van R15 000, en dan net vir die slim manne wat gaan vra, neus gewig 140kg en totale gewig 1380kg as ek klaar gelaai is vir 8 x groot mense bagasie, stoelle x 8, 3-Off 3mx3m chopper tente en 6 x groot opslaan strechers. Ja ja ja dis baie maar ons is n groot gesin, ek en Mama slaap binne en die res elk in hulle eie tent. Dubbel diepte tente op die Boskriek en weber braai ry saam. 3 x 6x5m grond seile en 2 x yskaste.
    Ek kamp lekker en mense maak my mal by n kampterein met vrae oor Boskriek.
    Alles self geswies en vir Non destructive testing was n Magnetic parcel inspection gedoen en 2 x pin holes uitgewys.
    Vra maar dan antwoord ek

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Hier volg die onderstel gedeelte. Vir die engels manne: Google Translate sal jou kan help, my Namakwalands engels se air time is lang jare terug opgebruik.

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

    Profile Photo
    Johan Brits
    Johan Brits on

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.

Viewing 15 replies - 16 through 30 (of 39 total)

Come chat with us in the forum. Click here to register an account or if you are already registered click here to log in.