This peaceful resort is the ideal base for the whole family to relax in congenial surroundings. Enjoy bird watching, boating, swimming and excellent fishing, or even simply for a stopover on your journey. For the overnight traveller, we also offer very comfortable rooms with Bed & Breakfast facilities.
Our restaurant offers excellent buffet, à la carte or takeaway meals. All our sites offer electrical hook-up, water points close to your site, are well grassed and offer shade.
Our ablution facilities are our pride and joy. Our self-catering chalets are fully equipped and also enjoy beautiful views of the river.
Directions
The caravan park is nicely situated on the banks of the Riet River, 35 km from Kimberley, between Modderrivier and Ritchie, 3 km on tar, off the main N12 on route between Cape Town and Johannesburg.
RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Rietrivier. Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n bietjie wil kom visvang en ontspan. Daar is 33 kampplekke met kragvoorsiening. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, maar een van die kampplekke, het ook privaat ablusiegeriewe. Daar is baie vir oud en jonk om te doen. Kom koel af in die swembad, visvang, dam met verskillende Ganse en Eende, lekker speelplek vir die kinders. Kom geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Rietrivier, terwyl jy heerlik uitrus en die rustige omgewing en kamp geniet.
TUSSEN MODDERRIVIER EN RITCHIE 2,8KM VANAF N12
GPS: S 29* 2’ 19,2” 8700
O 24* 36’ 39,6”
KOM KUIER BY ONS EN GENIET DIE VOLGENDE:
• TEN VOLLE GELISENSIEERDE RESTAURANT, KROEG, TEE- EN BIERTUIN
• SNOEPWINKEL
• CHALETS, DSTV, LUGVERSORGING
• OORNAGKAMERS
• KARAVAANPARK MET KRAGPUNTE, SKADUBOME EN LIEFLIKE GRASPERKE
• NETJIESE, SKOON ABLUSIEGERIEWE
• SWEMBAD
• VISVANG, VOëLKYK
• BOOTLANSERING, KANOVAART, WATERSPORT
• BRAAIGERIEWE, HOUT, BRAAIPAKKE
• MAGERSFONTEIN ANGLO BOERE-OORLOG MUSEUM, GROOTGAT KIMBERLEY
• MAGERSFONTEIN MEMORIAL GHOLFLANDGOED 5 KM VANAF OORD
• MOKALA NASIONALE PARK 25 KM