2001 Jurgens Xplorer 4×4 met volgende bykomsdighede.
2 gasbottels
Voltent en badkamertent
Porta potty en spaarwiel
Bande goed soos nuut
Grondseil sonpaneel en battery
Minus 40 vrieskas en eetgereistel
2 dieselkanne
Papiere is op datum
Karavaan is in baie goeie kondisie en reg vir kamp.
Prys R130 000.00
Kontak Camp-a-Van 051 110 0018
More images of the
2001 Jurgens Xplorer
Looking at pre-owned camper trailers? This 2001 jurgens xplorer is currently being sold by Gawie Stoltz in Caravans & Trailers for sale in the Free State. Use the contact form below to enquire.