Subscribe
Register | Log in

Browsing: Afrikaans

Ons groot toer na Etosha is reeds in September 2019, ‘n volle jaar tevore, beplan saam met ons vriende van die Kaap, Jacques en Nelmarie. Aanvanklik sou Jacques-hulle saam met ander Kaapse vriende deur Damaraland ry en ons sou dan by Olifantsrus, Etosha-Wes, by mekaar aansluit. Maar Corona het ons almal gefnuik – Jacques en Nelmarie sou nie meer kon kom toer nie. Gelukkig het Namibia Wildlife Resorts en Gondwana na Corona sulke uitstekende tariewe gehad, dat ons toe ons Etosha deel verleng het met 11 nagte Uittreksel uit ons Reis-Dagboek [4 September] HALALI Ons het gister so half vyf

preloader